Successfully reported
+49

Magalies Edge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 61 Monica Street, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Vanaf R3 250 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Magalies Edge bied lieflike selfsorgvakansieverblyf wat bestaan uit 'n hoofhuis en 'n woonstel in die hartjie van Schoemansville, Hartbeespoort. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesin of 'n groep vriende aangesien hierdie eiendom bederf met 'n uitnodigende swembad.

Die woonstel bied gerieflike slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelbed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. Albei en suite-badkamers het 'n stort, bad, wasbak en toilet.

Die hoofhuis bied gerieflike slaapplek aan 14 gaste en beskik oor 6 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, nog 3 slaapkamers het elk 'n dubbelbed, terwyl die ander 2 slaapkamers elk 'n dubbelbed en 'n enkelbed het. Twee van die badkamers het 'n bad en 'n stort, terwyl die derde badkamer 'n stort het.

Albei eenhede beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Buite het gaste hul eie privaat patio met sitplek en braaigeriewe.

Alle gaste het volle toegang tot die eiendom se gedeelde swembad. Pretoria Buiteklub is 46 km van die woonstel af en Cradle of Humankind is 50 km weg. Die naaste lughawe is Lanseria Internasionale Lughawe, 39 km vanaf Apartment at Magalies Edge.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 61 Monica Street, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Gaste dink Magalies Edge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 250
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 250
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 3 250
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 61 Monica Street, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79c84e9402bc9e32b4e2dbc0fa4f07cb238a66ca787f5cc795ca32a35268fbc3fe929d92f4eb67cb2abbcd91a316e022af80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 250 per nag (plek vir 5) 2 5 1 5 61 Monica Street Schoemansville 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.72969442067 27.86710612943

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang