Successfully reported
+89

Magalies Mountain Lodge and Spa

  • Kapasiteit: 26 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Charl Avenue, Vontina AH, Pretoria, 0063, Gauteng
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Magalies Mountain Lodge is 'n privaat gaste-lodge, geleë tussen Pretoria en Hartbeespoortdam, wat grens aan Gauteng en die Noordwes Provinsie. Die Lodge and Spa word omring deur asemrowende uitsigte oor die Magalies-bergreeks en die Moot-vallei en bied die perfekte oase vir diegene wat op soek is na rustigheid, ontspanning, buitelug-avonture en bederf-spa-sessies.

Die lodge bied 10 kamers wat toegerus is met 'n TV, DStv-hotelpakket, WiFi en lugversorgers.

Die lodge-geriewe sluit stylvolle verblyf, funksie- en konferensiegeriewe, ontspanningspa en restaurant in. Buitelug-entoesiaste kan 'n staptog in die berge en die oorvloed voëllewe geniet.

Sommige nabygeleë besienswaardighede sluit in: die kuns- en kunsvlytwinkels of neem 'n lugballon en geniet die pragtige uitsigte in die area. Van die vroegste spesies primitiewe mens het in hierdie gebied gewoon en 'n besoek aan die Sterkfonteingrotte is 'n moet. Die grotte is die ideale plek om te leer oor hierdie primitiewe mense en hul lewenswyse.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Leo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Charl Avenue, Vontina AH, Pretoria, 0063, Gauteng
  • Gaste dink Magalies Mountain Lodge and Spa het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Charl Avenue, Vontina AH, Pretoria, 0063, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA465a89be72df51f8c0b3d3ebf1c6eb04754f876d79901d9da6b50447cfb58120de89b0b704657e54b0354622da7b7d5e2508?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Charl Avenue Vontina AH 0063 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.696553620544 27.992541790009
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang