Successfully reported
+63

Magalies River Retreat B&B

B&B
Weeksdagaanbod 40% af

Kry 40% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 13 Jun 2025 tot 28 Nov 2025.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Remhoogte Road, Remhoogte Farm Portion 91, Cradle of Humankind, 0232, Noordwes
  • Vanaf R1 000 R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Magalies River Country Retreat bied gemaklike verblyf in 'n gastehuis op die eienaar se plaas in die Wieg van die Mensdom, ongeveer 27.3 km vanaf Hartbeespoort. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige tuisbasis vanwaar hulle die omgewing kan verken of net 'n ontspannende wegbreek kan hê.

Gaste het 'n keuse tussen 4 pragtig ingerigte kamers, 3 met 'n en suite-badkamer en 1 met toegang tot 'n gedeelde badkamer. Elke kamer bied slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor gemaklike beddens en kwaliteit linne en handdoeke. Daar is 'n gedeelde leefarea met 'n TV met DStv en stromingsdienste, en 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Die gastehuis spog met 'n gemeenskaplike buitepatio met verskeie sitplek- en braaigeriewe. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Aktiwiteite soos draf, fietsry en voëlkyk kan op die plaas geniet word. Winkels en restaurante kan in Hartbeespoort geniet word, sowel as Brits wat ongeveer 29.1 km weg is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Andreas Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 58

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Remhoogte Road, Remhoogte Farm Portion 91, Cradle of Humankind, 0232, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
R 1 000 R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 000
R 1 000 R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 000
R 1 000 R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Remhoogte Road, Remhoogte Farm Portion 91, Cradle of Humankind, 0232, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f0d96af7501462c69fc15c57b29cef268bb77f3ed8745aa9ca4d2b7fdc869e63fdb0d12e5ddc3ab9d669ce840b6620a28e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R600 per nag, vir 2 mense Remhoogte Road Remhoogte Farm Portion 91 0232 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.816483983103 27.733102493938

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang