Magalies Tranquil Haven Apartments
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: On the corner R560 and R99, Hekpoort, 1790, Gauteng
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Magalies Tranquil Haven Apartments is aan die voorheuwels van die Magaliesberge geleë op die Magalies Meander naby Hekpoort.
Verblyf beskik oor 6 basiese selfsorg-eenhede. Elke eenheid het 'n leefarea, kombuisie en 'n patio met braaigeriewe. Gaste kan die gemeenskaplike swembad benut.
Die plaas is naby die Wieg van die Mensdom geleë. Die omliggende area bied verskeie doendinge soos perdryroetes, warmlugballonvaart, Groot Vyf wildirtte, olifant ekspedisies en die Hartbeespoortdam.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Ismail Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- On the corner R560 and R99, Hekpoort, 1790, Gauteng
- Gaste dink Magalies Tranquil Haven Apartments het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: On the corner R560 and R99, Hekpoort, 1790, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang