Magical Moonlight Manor
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Duthie Drive, Rexford, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Vanaf R3 850 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Magical Moonlight Manor is 'n pragtige huis in Rexford in Knysna. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende op soek na vakansieverblyf.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die slaapkamers het elkeen 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamers met óf 'n bad óf 'n stort.
Die oopplan-leefarea en -kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel en gemaklike rusbanke. Hierdie area lei na 'n kroegarea met 'n veerpyltjiebord.
Die huis lei na 'n stoep en 'n groot tuin met oorgenoeg buitesitplek, 'n ingeboude braai, 'n swembad en sonstoele. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 25
Resensies 21
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 8 Duthie Drive, Rexford, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Duthie Drive, Rexford, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang