Magical Parkview Cottages
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 76 Westmeath Road, Parkview, Johannesburg, 2193, Gauteng
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Magical Parkview Cottages is in 'n lowerryke voorstad in Parkview, Johannesburg, geleë en bied gaste gemaklike selfsorgverblyf. Hierdie verblyf is op die eienaar se perseel geleë en is ideaal vir paartjies, studente, sakereisigers of vakansiegangers wat oornagverblyf soek.
Die verblyf bestaan uit 'n knus kothuis wat tot 2 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Die kothuis bestaan uit 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kothuis het 'n oopplan-kombuis met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as 'n skottelgoedwasser. Die leefarea het gemaklike sitplek vir gaste om te ontspan.
Gaste kan 'n privaat tuin met buitesitplek by elke kothuis geniet, asook gratis WiFi en veilige parkering vir hul voertuie.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Tanya Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 7
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 76 Westmeath Road, Parkview, Johannesburg, 2193, Gauteng
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 76 Westmeath Road, Parkview, Johannesburg, 2193, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang