Successfully reported
+12

Magnificent Apartment

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Mozart Street, Protea Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Magnificent Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Proteahoogte, Brackenfell. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite het gaste hul eie privaat stoep met sitplek en dit is 'n wonderlike plek vir 'n oggendkoffie. Die verblyf is net 'n kort entjie se ry vanaf Cape Gate Mall en Cape Gate Mediclinic. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Irené Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 4 Mozart Street, Protea Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Mozart Street, Protea Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2601a3c580a7d5dbb682109048c6d2956fd60055c67f28ff3edadd0c5ba199611c5c3b84cfd4d009c3fd1726f59168553363?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 4 Mozart Street Protea Heights 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.883514447772 18.698978331575

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang