Magnificent House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Mozart Street, Protea Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Magnificent House is geleë in Brackenfell, 'n voorstad van Kaapstad, en is perfek vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers, wat gemaklik 6 gaste kan akkommodeer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer met 'n stapelbed gemeubileer is en sy eie en suite-badkamer met 'n stort het.
Die oopplan-leefarea sluit 'n eetarea, 'n gemaklike sitkamer en 'n binnebraai in. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien en skottelgoedwasser.
Buite kan gaste 'n privaat swembad, 'n tuin en 'n buitekaggel geniet, ideaal vir helder dae. Die eiendom is 22 km van die Universiteit Stellenbosch en 29 km van die CTICC geleë. Gratis WiFi en veilige parkering is ingesluit.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Irené Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 4 Mozart Street, Protea Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Mozart Street, Protea Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang