Successfully reported
+35

Magnificent Villa

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Magnifica Avenue, Kleinbron Estate, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Magnificent Villa bied gerieflike en ruim selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Brackenfell. Dit is 'n ideale opsie vir 'n groep vriende aangesien dit 'n entjie se ry vanaf Durbanville se gewilde wynroete geleë is.

Hierdie stylvolle eiendom bied slaapplek vir tot 'n totaal van 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer met lugversorging is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie 2 kamers deel die tweede badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die oopplan-leefarea met lugversorging beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n skottelgoedwasser. Van die kombuis af lei 'n formele sitarea wat na 'n onthaalarea lei. Dit sluit 'n knus TV-sitkamer, 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek en 'n ingeboude binnebraai in. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Hierdie leefarea maak oop op 'n sonnige patio met buitemeubels, 'n draagbare braai en 'n jacuzzi waar gaste ten volle kan ontspan. Die ligging van hierdie eiendom is ook 32 km vanaf die bekende V&A Waterfront, 35 km vanaf Jonkershoek Natuurreservaat en sowat 18 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Irené Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 32 Magnifica Avenue, Kleinbron Estate, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Magnificent Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Magnifica Avenue, Kleinbron Estate, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce3e53bf0baa095ac5f861e4c60600846e739c126af2eff68440056562843ae9bc20131e2865e37fa8aca471776d237d08c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 32 Magnifica Avenue Kleinbron Estate 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.851145309506 18.692169428836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang