Magnolia Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Kamiesberg Avenue, Vaalpark/Sasolburg, 1947, Vrystaat
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Magnolia Guest House in Vaalpark is naby 'n winkelsentrum, die Vaal Mall, die Vaalrivier en die bekende Stonehaven Restaurant op die rivieroewer geleë.
Verblyf word in 12 groot en suite-slaapkamers met slaapplek vir 22 gaste gebied.
Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n TV met 7 kanale, 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe, asook strykgeriewe, 'n haardroër, linne, komberse en handdoeke in.
Daar is 'n koffie- en geskenkwinkel op die perseel met 'n grootskerm-TV, waar maaltye bedien word.
Die gastehuis kan vir klein funksies van tot 50 mense voorsiening maak.
Die gastehuis het 'n swembad, braaigeriewe, 24 uur-sekuriteit, gewapende reaksie en 16 gelsote-kringtelevisiekameras. Sonkragligte verlig die parkeer- en stapareas en daar is beurtkrag-ligte in elke vertrek. 'n Skoonmaakdiens is daagliks teen bekostigbare tariewe beskikbaar, of gratis 1 keer per week. 'n Wasgoeddiens is ook beskikbaar.
Magnolia Guesthouse is net 'n paar km vanaf Sasol Fabric, Polyfin, Natref en Yskor geleë. Die eko-park is ook naby, waar gaste piekniek kan hou of in die park tussen die kamele, sebras en ander diere kan stap. Gaste kan ook die dieretuin en die Aquadome by die Emerald Resort and Casino besoek.
Die Heron Banks Gholfbaan is stapafstand vanaf die gastehuis waar gaste die dag op die gholfbaan of by die restaurant langs die gholfbaan kan deurbring.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Sarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 3 Kamiesberg Avenue, Vaalpark/Sasolburg, 1947, Vrystaat
- Gaste dink Magnolia Guest House het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Kamiesberg Avenue, Vaalpark/Sasolburg, 1947, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang