Magnolia Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Kamiesberg Avenue, Vaalpark/Sasolburg, 1947, Vrystaat
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Magnolia Guest House in Vaalpark is naby 'n winkelsentrum, die Vaal Mall, die Vaalrivier en die bekende Stonehaven Restaurant op die rivieroewer geleë.
Verblyf word gebied in 12 groot slaapkamers met slaapplek vir 22 mense, elk 'n badkamer.
Elke kamer is ingerig met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n TV met 7 kanale, 'n kombuisie toegerus met 'n yskassie, mikrogolf asook tee- en koffiemaakgeriewe, strykgeriewe, haardroërs, linne, komberse en handdoeke in.
Daar is 'n koffie- en geskenkwinkel op die perseel, waar gaste saam met vriende kan ontspan en 'n lekker geskenk vir iemand kan kies. Die koffie- en geskenkwinkel het 'n grootskerm-TV, en gaste kan middagete en aandete eet.
Daar kan vir klein byeenkomste van tot 50 mense voorsiening gemaak word.
Die eiendom het 'n swembad en braaigeriewe, 24 uur-sekuriteit, gewapende reaksie en 16 kringtelevisiekameras. Sonkragligte verlig die parkeer- en stapareas en daar is beurtkrag-ligte in elke vertrek sowel as buite geïnstalleer. 'n Skoonmaakdiens word daagliks verskaf teen bekostigbare tariewe, of gratis een keer per week. Wasgoeddiens is ook beskikbaar.
Magnolia Guesthouse is 'n paar km vanaf Sasol Fabric, Polyfin, Natref en Yskor geleë. Die eko-park is ook naby, waar gaste 'n piekniek kan hou of in die park kan stap met kamele, sebras en ander diere om jou. Gaste kan ook die Dieretuin en die Aquadome by die Emerald Resort and Casino besoek.
Die Heron Banks Gholfbaan is stapafstand vanaf die gastehuis waar gaste die dag op die gholfbaan of by die restaurant langs die gholfbaan kan deurbring.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Sarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 3 Kamiesberg Avenue, Vaalpark/Sasolburg, 1947, Vrystaat
- Gaste dink Magnolia Guest House het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Kamiesberg Avenue, Vaalpark/Sasolburg, 1947, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang