Successfully reported
+31

Mahanaim

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 691 Morsvalla Close, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mahanaim bied gerieflike verblyf in Langebaan, Wes-Kaap. Hierdie verblyf is ideaal vir vakansiereisigers of sakereisigers.

Verblyf word in 2 kamers met aparte badkamers gebied. Elke kamer het sy eie ingang, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas.

Mahanaim 1 het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet.

Mahanaim 2 het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Mahanaim beskik oor 2 slaapkamers met 'n dubbelbed en 'n enkelbed onderskeidelik. Daar is ook en suite-badkamers met bad- en stortgeriewe.

Mahanaim 3 het slaapplek vir 4 gaste. Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers waarvan 1 'n dubbelbed het en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet, terwyl die tweede badkamer 'n stort het. Daar is 'n sit- en eetarea, 'n TV en DVD-speler. Gaste het toegang tot die onderdakbraai-area, asook Weber-braaigeriewe.

Daar is buitesitplek en 'n uitsig oor die tuin. Veilige parkeerplek op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Louis T
Saam met lewensmaat
5.0
Good stay. Perfect. We came through to run the West Coast Marathon and I was pleasantly surprised that the end was within walking dista...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Pieter K
Gesin met tieners
5.0
Aangename mense, gemaklik gebly en stil. Dankie, sal enige tyd weer daar bly. Perfek vir wat ons wou gehad het, op die golfbaan, springbokkies heeldag...
Sien meer
Des 2024
Brandon N
5.0
Great location and value for money. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Kirstin M
5.0
Netjies, bekostigbaar, vriendelike diens. Baie mooi en netjiese plek. Die tuin, die omgewing. Johan is baie vriendelik en behulpsaam. Het baie lekker ...
Sien meer
Nov 2024
Johan V
Saam met vriende
5.0
Lieflike skoon en ruim verblyf met uitsigte oor die golfbaan. Lieflike verblyf in Langebaan. Johan was 'n fantastiese gasheer. Akkommodasie was baie g...
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 691 Morsvalla Close, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mahanaim het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 691 Morsvalla Close, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac526d59e67fb4458aa82628d784c76cb3497c2f8bccce06850f346395994b7a15d70762ec7c8f572d42caa9c596b2e18187?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 691 Morsvalla Close Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.082386965912 18.054401075529
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang