Successfully reported
+26

Mahanaim

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 171 Lesedi Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mahanaim-kothuis en -ateljee is 200 m vanaf die hoofpad in die dorpie Dullstroom geleë. Beide eenhede is op dieselfde grond as die eienaars geleë, maar is apart.

Die kothuis het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n elektriese kombers, sowel as 'n volledige badkamer met 'n bad en 'n stort. Handdoeke word voorsien. Die sitkamer het 'n slaapbank om 'n kind te slaap en kan twee kinders op 'n matras akkommodeer. Die kothuis het sy eie volledig toegeruste kombuis, 'n stoep en privaat tuin. Hout word vir die kaggel voorsien.

Die ateljee het 'n pragtige slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n elektriese kombers. Daar is 'n antrasiet-kaggel wat vir jou aangesteek word en 'n verwarmer indien nodig. Die badkamer is toegerus met 'n stort, handdoeke, seep en toiletware. Die kombuis het 'n mikrogolfoond, 'n klein yskas, 'n gasstoof, breekware en eetgerei.

Die eiendom het ruim en veilige parkering vir beide die kothuis en die ateljee. Mahanaim-kothuis en -ateljee is binne loopafstand van die dorpie. Ons is gekoppel aan 'n boorgat; die watergehalte is uitstekend.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 161 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Joggie H
Saam met lewensmaat
5.0
Beste oornag plekkie nog. Ons was so bederf en het soos familie gevoel. Fantastiese plekkie. Ons gaan vir seker weer dit gebruik in die toekoms.
Sep 2025
Driekie O
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie waarde vir geld en liefdevolle gasvrye mense. Henda is 'n vreeslike aangename en sorgsame gasvrou. Baie ekstraatjies in die eenheid om mens tuis...
Sien meer
Jul 2025
Francois C
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie waarde vir geld. Vriendelik ontvang. Lekker gebly, baie behulpsaam.
Mei 2025
Morne L
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties lekker. Die diens was great, ons was wel ontvang en ingelig oor alles, asook raad waar ons kon gaan eet.
Apr 2025
Corrie D
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig en binne afstand van die dorp. Baie lekker - wonderlike mense - alles skoon en netjies, hulle vriendelik en uiters behulpsaam.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Matty Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 161

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 171 Lesedi Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Mahanaim het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 171 Lesedi Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU0ODIyYTQ5LTVmOTUtNDYwYS05YjQ3LTM2YzhhM2NkYjNiMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 161 5 1 5 171 Lesedi Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.417823 30.104588

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang