Successfully reported
+57

Mahikeng Lodge

  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mahikeng Lodge at Syferbult Diaries 38, R509 towards Koster, Magaliesberg, 1739, Noordwes
  • Vanaf R2 127 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Mahikeng Lodge is in die ruie Afrika-bosveld geleë, 25 km vanaf Magaliesburg, met pragtige bergreekse en plaaslike winkels in die nabyheid. Die lodge bied 'n unieke ervaring wat die gemak van luukse met die wildernis van Afrika vermeng.

Verblyf is beskikbaar in 4 selfsorg-dubbelverdieping-eenhede wat elk uit 2 en suite-slaapkamers met 'n buitestort en 'n oopplan-kombuis en -leefarea bestaan. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek beskikbaar is as 2 enkelbeddens. 'n Slaapbank is ook beskikbaar indien vooraf gereël. Die kombuise in elke eenheid is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetareas in elkeen het sitplek vir 6 mense, terwyl die sitkamers 'n gemaklike sitkamerstel het.

Elke eenheid spog met 'n ruim houtdek met braaigeriewe. Die eenhede word daagliks gediens.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Janet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Mahikeng Lodge at Syferbult Diaries 38, R509 towards Koster, Magaliesberg, 1739, Noordwes
  • Gaste dink Mahikeng Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 127
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 127
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 127
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mahikeng Lodge at Syferbult Diaries 38, R509 towards Koster, Magaliesberg, 1739, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2IP8UCfa9zQzitDiOOhKTzt4kbPpwBTSQ721depfjZTRCogC5I?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 127 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Mahikeng Lodge at Syferbult Diaries 38 R509 towards Koster 1739 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.99415 27.32119
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang