Mahikeng Lodge
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mahikeng Lodge at Syferbult Diaries 38, R509 towards Koster, Magaliesberg, 1739, Noordwes
- Vanaf R2 127 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Mahikeng Lodge is in die ruig Afrika-bosveld geleë, sowat 25 km vanaf Magaliesburg, met pragtige bergreekse en plaaslike en nabygeleë winkels. Die lodge bied 'n unieke ervaring waar luuksheid en die wildernis saamsmelt.
Verblyf is in 4 dubbelverdieping-selfsorgeenhede beskikbaar. Elke eenheid het 2 en suite-slaapkamers met 'n buitestort en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. 'n Slaapbank is ook op versoek beskikbaar. Die kombuise in elke eenheid is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetareas in elkeen het sitplek vir 6 gaste en die sitkamers bied 'n gemaklike sitkamerstel.
Elke eenheid spog met 'n ruim houtdek met braaigeriewe. Die eenhede word daagliks skoongemaak.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Janet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Mahikeng Lodge at Syferbult Diaries 38, R509 towards Koster, Magaliesberg, 1739, Noordwes
- Gaste dink Mahikeng Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mahikeng Lodge at Syferbult Diaries 38, R509 towards Koster, Magaliesberg, 1739, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang