Mahogany House
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Dunkirk Crescent, Dolphin Coast, Salt Rock, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R6 800 per nag (plek vir 13)
Beskrywing
Mahogany House is 'n selfsorg-eiendom op 'n heuwel in die lowerryke Salt Rock. Dié huis is lekker naby die beste swem-, branderplankry- en visvangstrande aan die Dolfynkus. uShaka Marine World is 50 km daarvandaan en King Shaka Internasionale Lughawe is 20 minute se ry weg.
Mahogany House bied 5 luukse en suite-slaapkamers en 'n ekstra stapelbed in die TV-kamer op die boonste verdieping. Die kombuis is goed toegerus en lei na 'n ruim oopplan-area met 'n eetarea en 'n sitarea. Daar is 'n beskutte patio wat 'n uitsig oor die tuin, 'n swembad en 'n braai-area bied.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jane Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 15 Dunkirk Crescent, Dolphin Coast, Salt Rock, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Mahogany House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Dunkirk Crescent, Dolphin Coast, Salt Rock, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang