Successfully reported

Maison Chablis Guest House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Leonie S
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2025

Te klein vir die koste. Swak waarde vir geld. Alhoewel dit goed geleë is, en netjies en skoon is, is die kamer en badkamer verskriklik klein. Die eetkamer is ook op die boonste vloer, so daar is soveel geraas al van vroeg af - klink asof mense bo jou meubels rondskuif. Ons kon nie inleef nie. Te veel geraas bo jou, en die aircons raas ook baie. Ek sal nie weer daar bespreek nie, die koste per kamer per nag is net nie die moeite werd nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Terence C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Ontbyt is baie goed. Diens was uitstekend. James is 'n baie goeie gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maison
Maison Chablis Guest House
Hi, thank you so much for your lovely review. I am thrilled that you found overall great satisfaction at the property. Please do come again when next in the area. Regards, James.

Emile B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

We'll be back again. James is a great host and Maison Chablis is just as great as we remember it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maison
Maison Chablis Guest House
Hi Emile, I am so happy that you returned and that everything is still of the same quality. We try hard to satisfy everyone so I feel happy that you have reviewed it accordingly. See you again, James.

Marlize S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2019

Rustig, skoon en mooi! Ek wou nog altyd sien hoe Franschhoek lyk, en was glad nie teleurgesteld nie, 'n heerlike ondervinding gewees, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carli L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2019

Alles wat ons nodig gehad het vir ‘n romantiese wegbreek. Loopafstand van lekker restaurante en ‘n swembad om by te ontspan as jy nie wil rondloop nie. Veilige parkering agter hek, goeie ontbyt elke oggend. Eienaar is altyd gereed met raad en hulp en goeie tips vir lekker eetplekkies. Pragtige uitsigte en ideale ligging om Franschhoek te voet te verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karina V
1 nag
4.6
Mrt 2019

Verwelkomend en baie netjies. Alles was fantasties - van die hartlike verwelkoming, tot die kamers, die swembad en die ontbyt. Sal definitief weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Maison
Maison Chablis Guest House
Hi Willem, Thank you so much for your stay with us. It was a pleasure to meet both of you. I am glad that you enjoyed your brief stay with us. Regards, James

Jeannine S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2019

Baie goed geleë - loopafstand vanaf die sentrum van die dorp. Baie goeie diens, skoon en netjies, baie goed geleë - die kamer was net baie klein!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Maison
Maison Chablis Guest House
Hi, Thank you for your reply. Room 1 is the smallest standard double room that we have. It is on the small side for an extended stay, but usually fine for an overnight or 2 night stays. In future, I would suggest Room 2, or any of the superior rooms, being room 3, 4, 5 or 8. I appreciate very much the time you made to do a review. Warm regards, James.

Willem S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2018

Very comfortable room and very close to the center of town and all of the great restaurants. The room was absolutely delightful with a separate breakfast area, sitting room, bedroom and bathroom. Quiet location, yet close to everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maison
Maison Chablis Guest House
Dear Willem, Thank you so much for your lovely review, it is very much appreciated. I am also thrilled that it met your expectations. We certainly hope to see you again soon. Regards, James Calderwood (Owner)

Johann V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2018

Baie goed geleë met goeie diens. Baie goed geleë, maklik om te stap na restaurante / winkels in Franschhoek. Netjiese kamers met goeie geriewe. Uiters goeie diens van Amanda en die personeel. Sal Maison aanbeveel vir vriende en kennisse. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maison
Maison Chablis Guest House
Dear Johann, Thank you so much, I am very pleased that you had a good time. Amanda works part-time for us so I am very happy that she extended a great service. I look forward to hearing from you or your colleagues in the future. Best regards, James Calderwood (Owner)

Yolandi M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2018

Fantasties. Oulik en baie naby aan restaurante. Heerlik, gesellig en netjies. Koffie op die stoep met die pragtige uitsig was definitief ‘n hoogtepunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maison
Maison Chablis Guest House
Hi Yolandi, thank you so much for your lovely review. Please do come back when you desire to visit the Western Cape again. Have a lovely day further. Regards, James.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Maison Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 3 840
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 840
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 3 840
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 15 Berg Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeMo7ddCPaUsei9Z3vPd2jeFp6wH258v1RgGrF4EYGVPKMDzAHc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 840 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 15 Berg Street Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.913698199784 19.119901657104
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang