Maison Chablis Guest House
- Kapasiteit: 16 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 15 Berg Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Vanaf R3 840 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Maison Chablis Guest House is 'n B&B met 'n Georgiaanse styl en is in die hartjie van Franschhoek, wat net 'n uur se ry vanaf Kaapstad is. Dié eksklusiewe B&B word gereeld besoek deur bekendes en plaaslike, asook internasionale sakereisigers en word omring deur berge. Dit het die ideale ligging vir diegene wat deur die dorp wil stap en die koffiewinkels, restaurante, museums en galerye wil verken.
Verblyf is beskikbaar in 8 dubbelkamers. Die tuinsuites het elk 'n privaat stoep en privaat ingang. Die kamer op die boonste verdieping spog met 'n mooi uitsig. Ontbyt word daagliks in die ontbytkamer bedien en is ingesluit.
Veilige parkeerplek word voorsien en gaste kan uitsien na 'n lekker glas wyn op hul privaat stoep of kan sommer net ontspan langs die swembad en in die tuin. Gratis WiFi word voorsien.
Die verblyf is naby wynlandgoedere, wêreldklas-gholfbane en ongerepte strande.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Maison Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 15 Berg Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Gaste dink Maison Chablis Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 16 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 15 Berg Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang