Successfully reported

Maison de Leo Luxury Guesthouse & Boutique Venue

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Lisa J
1 nag
5.0
Aug 2025

Wonderful! The place is beautiful, the food was delicious and the owner was extremely kind and helpful! He went above and beyond.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mandy-Lee
Maison de Leo Luxury Guesthouse & Boutique Venue
Thank you so much for your kind review. We hope to be of service whenever your travels bring you to Pretoria. Kind regards, Piet, Mandy and the team.

Sherry S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Vriendelik en behulpsaam. Ek het baie lekker gebly; die mense was almal vriendelik en behulpsaam op alle vlakke, en hulle het my baie mooi opgepas en vir seker gemaak ek het alles - en nog meer - wat ek benodig het terwyl ek by hulle bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha J
1 nag
5.0
Jul 2025

Fantasties! Dankie, ons het heerlik oorgeslaap. Lieflike gastehuis, dit is reeds ons tweede keer hier en sal altyd gebruik maak van Maison de Leo wanneer ons wil oorslaap in Pretoria. Kan regtig niks fout nie, die heerlikste ontbyt word bedien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mandy-Lee
Maison de Leo Luxury Guesthouse & Boutique Venue
Baie baie dankie vir jou fantastiese resensie, Natasha, ons waardeer dit opreg. Groete, Almal by Maison de Leo

Natasha J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Uitstekende verblyf. Ons het dit baie geniet by Maison de Leo Luxury Guesthouse & Boutique Venue. Dit was rustig, lieflike fasiliteite en uitstekende ontbyt, 5-ster gehalte. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chauntelle S
1 nag
5.0
Mrt 2024

Ek gaan beslis weer baie vinnig van julle gebruik maak. Die plekkie het my asem weggeslaan, so mooi is dit. Die gronde, kamers, personeel, absoluut alles is uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irmi D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Vriendelik, behulpsaam, en gerieflik. Baie dankie vir julle gasvryheid. Dis regtig 'n mooi venue.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mandy-Lee
Maison de Leo Luxury Guesthouse & Boutique Venue
Baie dankie Irmi, Ons is bly julle geniet dit altyd hier by ons... Groete Pet, Mandy & Span

Ronel S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Dis 'n pragtige plek en hulle diens is baie goed. Baie lekker gebly en die ontbyt was regtig heerlik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mandy-Lee
Maison de Leo Luxury Guesthouse & Boutique Venue
Baie dankie Ronel, Ons hoop om julle weer te sien. Groete Almal by Maison de Leo

Cobus B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2024

Lekker. Was baie lekker, sal vir seker wees.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Mandy-Lee
Maison de Leo Luxury Guesthouse & Boutique Venue
Baie dankie vir julle so bly julle geniet dit altyd hier by ons... Groete Piet, Mandy & span

Eugene G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Puik. Beste diens ooit! Kamers is modern, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mandy-Lee
Maison de Leo Luxury Guesthouse & Boutique Venue
Baie dankie Eugene. Hoop ons sien julle almal sommer gou weer. Groete Die span by Maison de Leo

Lise P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2023

Skoon, netjies en 'n pragtige plek. Sal beslis weer daar gaan bly. Die plek is absoluut pragtig. Die kamers is skoon en netjies. Die personeel is vriendelik en die diens is goed. Die ontbyt is heerlik. Ek sal vir seker weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Mandy-Lee
Maison de Leo Luxury Guesthouse & Boutique Venue
Baie dankie Lise. Hoop om julle gou weer te sien. Groete. Mandy & team

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mandy-Lee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 Tom Jenkins Drive, Rietondale, Pretoria, 0084, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee4064cef42c4887b25fc99c397fdd5a700779cc4012ad17993f7feca47720c2bd24d115664472b7608d1988d7590926aed5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 42 Tom Jenkins Drive Rietondale 0084 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.734346 28.228489
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang