Successfully reported
+52

Maison de Leo Luxury Guesthouse & Boutique Venue

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 Tom Jenkins Drive, Rietondale, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Maison de Leo is 'n luukse gastehuis en boetieklokaal in Rietondale, Pretoria, en bied gehalteverblyf wat geskik is vir sakereisigers, gesinsbesoekers en maak 'n gerieflike oornagplek. Die gastehuis is oorkant die straat van die departement van internasionale betrekkinge en samewerking.

Die verblyf beskik oor 3 slaapkamers, elk met hul eie privaat ingang en en suite-badkamer. Albei slaapkamers is toegerus met 'n koningingrootte-bed, koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV en lugversorging.

Die kamers word daagliks skoongemaak vir gaste se gerief. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel, asook gratis WiFi tydens hul verblyf. Daar is braaigeriewe vir wanneer gaste hul eie maaltyd wil voorberei.

Dit is binne maklike bereik van die O.R. Tambogebou, die middestad, Die Uniegebou, Loftus Versfeld-stadion, Pretoria Nasionale Dieretuin, Die Pretoria Nasionale Botaniese Tuine, Universiteit van Pretoria, Laerskool Rietondale, Hoër Seuns- en Meisieskole Pretoria, Afrikaans Hoër Seuns- en Meisiesskole, Alliance Francaise , hospitale en internasionale ambassades.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Lisa J
5.0
Wonderful! The place is beautiful, the food was delicious and the owner was extremely kind and helpful! He went above and beyond.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Sherry S
Besigheidsreis
5.0
Vriendelik en behulpsaam. Ek het baie lekker gebly; die mense was almal vriendelik en behulpsaam op alle vlakke, en hulle het my baie mooi opgepas en ...
Sien meer
Jul 2025
Natasha J
5.0
Fantasties! Dankie, ons het heerlik oorgeslaap. Lieflike gastehuis, dit is reeds ons tweede keer hier en sal altyd gebruik maak van Maison de Leo wann...
Sien meer
Jul 2025
Natasha J
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende verblyf. Ons het dit baie geniet by Maison de Leo Luxury Guesthouse & Boutique Venue. Dit was rustig, lieflike fasiliteite en uitstekende ...
Sien meer
Sep 2024
Chauntelle S
5.0
Ek gaan beslis weer baie vinnig van julle gebruik maak. Die plekkie het my asem weggeslaan, so mooi is dit. Die gronde, kamers, personeel, absoluut al...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mandy-Lee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 42 Tom Jenkins Drive, Rietondale, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Gaste dink Maison de Leo Luxury Guesthouse & Boutique Venue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 Tom Jenkins Drive, Rietondale, Pretoria, 0084, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee4064cef42c4887b25fc99c397fdd5a700779cc4012ad17993f7feca47720c2bd24d115664472b7608d1988d7590926aed5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 42 Tom Jenkins Drive Rietondale 0084 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.734346 28.228489
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang