Successfully reported

Maison Jacaranda

Gastehuis
Orgidee Kamer
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Orgidee Kamer is 'n ruim kamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n Victoriaanse bad, stort en 'n wasbak wat alles pragtig en klassiek versier is. Die kamer het 'n TV met DStv, 'n kroegyskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Badkamer
Haardroër
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Yskas
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Tariewe is op 'n selfsorgbasis, alhoewel elke kamer 'n verskeidenheid plaaslike, gesonde ontbytkosse, waaronder muesli, jogurt, vars vrugte, beskuit, tee en filterkoffie, bied.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 18 betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Wild Rose-kamer
Vanaf
Vanaf R 1 270
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié klassiek-sjiek en suite-slaapkamer het 'n uitsig oor die tuin, 'n ruim en luukse badkamer met 'n vrystaande bad en 'n instapstort, sowel as 'n TV met DStv en WiFi in die slaapkamer. Koffie- en teemaakgeriewe, beskuit en muesli en 'n yskassie word voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Yskas
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Huisreëls

Kinders tussen 0 en 18 betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Azalea Woonstel
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Azalea Woonstel is 'n ruim, sonnige, moderne oopplan-ateljeewoonstel. Dit het 'n aparte slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n slaapbank as jy die kinders saambring en daar is ook 'n werkshoekie. Die kombuisarea bied 'n kroegyskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en daar is ook 'n slim-TV in die eenheid.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Tariewe is op 'n selfsorgbasis, alhoewel elke kamer 'n verskeidenheid plaaslike, gesonde ontbytkosse, waaronder muesli, jogurt, vars vrugte, beskuit, tee en filterkoffie, bied.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 18 betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 270
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 11 Armagh Road, Parkview, Johannesburg, 2193, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDczNGE0YWU0LTEwMzYtNGI5Yi04ZmNjLWZhOGU5YTBlYzQyNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 270 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 11 Armagh Road Parkview 2193 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -26.16383 28.027918

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang