Maison Jacaranda
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: 11 Armagh Road, Parkview, Johannesburg, 2193, Gauteng
- Vanaf R1 270 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Maison Jacaranda is 'n verwelkomende gastehuis met 'n huislike atmosfeer wat in Johannesburg se lowerryke voorstede naby Rosebank geleë is. Dié gastehuis het luukse, ruim suites wat in 'n pragtige tuin geleë is. Hiér sal gaste amper so tuis soos by die huis voel.
Maison Jacaranda is geskik vir elke tipe reisiger, of jy op soek is na kort óf lang verblyf.
Elke kamer bied 'n verskeidenheid plaaslike, gesonde ontbytkosse waaronder muesli, jogurt, vars vrugte, beskuit, tee en filterkoffie. Fantastiese restaurante met 'n groot verskeidenheid kookkuns is stapafstand van die gastehuis af.
Beide die woonstel en die gastekamer het 'n pragtige uitsig oor die tuin en gaste kan die lieflike Johannesburgse weer geniet, terwyl hulle na die getjilp van die voëltjies luister. Na 'n lang, besige dag kan gaste ook in die groot, sonverhitte swembad afkoel.
Onbeperkte, vinnige WiFi is op die hele perseel beskikbaar.
Daar is 'n gratis skoonmaakdiens beskikbaar op weeksdae en wasgoed- en strykdienste is beskikbaar op versoek teen ekstra koste.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 11 Armagh Road, Parkview, Johannesburg, 2193, Gauteng
- Gaste dink Maison Jacaranda het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: 11 Armagh Road, Parkview, Johannesburg, 2193, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang