Majeka House
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 42 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 26 - 32 Houtkapper Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R5 190 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Majeka House word deur die eienaar bestuur en bied vreedsame, privaat verblyf in die historiese dorp Stellenbosch. Majeka is die ideale basis vir gaste wat Stellenbosch se interessante winkeltjies, gallerye, museums en straatkafees wil verken. Talle bekende wynplase en bekroonde restaurante langs Stellenbosch se wynroete is net 'n klipgooi ver.
Al 21 kamers is sorgsaam ingerig met ekstras, asook ruim en suite-badkamers wat stylvol uitgelê is.
Geriewe op die perseel sluit 'n kroeg-sitkamer, Majeka Lounge in, asook Majeka Restaurant, Sanctuary Spa, 'n haarsalon en konferensiegeriewe.
Majeka House is in 'n rustige buurt net 5 minute se ry vanaf Stellenbosch se middedorp. Die ligging is gerieflik naby Kaapstad Internasionale Lughawe, talle bekroonde wynlandgoedere, restaurante en kulturele besienswaardighede.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lloyd Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 26 - 32 Houtkapper Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Majeka House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 42 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 26 - 32 Houtkapper Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang