Successfully reported
+57

Majestic Views

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 288 Tarentaal Road, Vaal de Grace Golf Estate, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R3 900 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Majestic Views is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis op Vaal de Grace Gholflandgoed in Parys, Vrystaat. Hierdie huis is 'n ideale keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n ontspanne verblyf om hul wegbreek te geniet.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek vir tot 8 gaste in 4 slaapkamers en 5 badkamers. Drie van die slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die vierde slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Die vier kamers het almal en suite-badkamers wat toegerus is met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die vyfde badkamer het 'n toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Van die kombuis af is die eetarea wat met 'n etenstafel en 'n kroeg ingerig is. Die eerste leefarea is ingerig met gemaklike sitplek, 'n TV en 'n kaggel en dit maak oop op 'n onderdakstoep wat 'n etenstafel, sitplek en 'n braai bevat. Die tweede sitkamer is op die boonste verdieping en is ingerig met meer sitplek, 'n TV en 'n lessenaar. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot die gholfbaan, tennisbane, visvang, piekniekareas en 'n speelgrond op die landgoed, asook veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante en doendinge soos valskermspring en warmlugballonritte.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 5 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Mamotheba Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 288 Tarentaal Road, Vaal de Grace Golf Estate, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Majestic Views het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 900
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 900
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 288 Tarentaal Road, Vaal de Grace Golf Estate, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79355e54f8f96cc335f60d05f4b821e4ce60f7824e9ca1cde79eca421b665296e9647db68554d88462328ab3918b66e99e8d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 288 Tarentaal Road Vaal de Grace Golf Estate 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.92755729327 27.417743372517

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang