Makana 3A
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Makana Estate, Ponta Mamoli, Mozambique, Maputo Province
- Vanaf R4 868 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Makana 3A is 'n vakansiehuis in die omheinde Makana-landgoed in Ponta Mamoli, Mosambiek. Dit is die ideale bestemming vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n privaat en ontspannende seewegbreek.
Die huis bestaan uit 4 slaapkamers met lugversorging en 4 badkamers, met slaapplek vir tot 10 gaste. Drie van die slaapkamers is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, elk met 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde slaapkamer het 2 stapelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetkamertafel met sitplek vir 8 en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, kisvrieskas, stoof, broodrooster, lugbraaier en mikrogolfoond.
Die leefarea maak oop na 'n ruim dek deur glasskuifdeure, wat pragtige see-uitsigte en sagte kusbriesies bied. Gaste kan die privaat swembad, skaduryke gazebo met buitesitplek en ingeboude braaigeriewe geniet. Die strand is net 'n kort entjie weg via 'n privaat landgoedpaadjie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Stapelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Makana Estate, Ponta Mamoli, Mozambique, Maputo Province
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Makana Estate, Ponta Mamoli, Mozambique, Maputo Province
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang