Successfully reported
+63

MaKarLi Blu

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Valour Close, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

MaKarLi Blu bied vakansiegangers of sakereisigers heerlike selfsorgverblyf in St Helenabaai met skouspelagtige uitsigte oor die see vanaf die stoep. Hierdie stylvol gemeubileerde eenheid beslaan die onderste vlak van die eienaar se hoofwoning, wat in die eenheid hierbo woon, maar gaste se privaatheid is steeds gewaarborg.

Dié verblyf bied gemaklike slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Albei slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed en deel 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel met stoele waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het 'n rusbank, 'n platskerm-TV wat met DStv geïnstalleer is en gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die skuifdeure maak oop op 'n patio wat oor die see uitkyk wat net 400 m verder is en hier kan gaste ontspan en pragtige sonsopkomste geniet. Gaste het ook toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar vir tot 2 voertuie.

'n Omskakelaar word geïnstalleer en gaste word dus nie deur beurtkrag geraak nie.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Brandon G
Gesin met klein kinders
5.0
A peaceful ocean retreat in St. Helena Bay with stunning views and friendly locals. ️️️️️. A hidden gem in St. Helena Bay. Makarli Blu ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Daleen O
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker om na 'n lang reis by 'n skoon en netjiese plek te oornag. Verblyf was uitstekend.
Sep 2025
Ian V
Gesin met klein kinders
5.0
Min dae gebly - gerus vir 'n week. Baie aangenaam. Fantastiese uitsig.
Mei 2025
Sunell I
5.0
Baie netjiese en skoon plek. Asemrowende uitsig. Baie veilig. Gasheer 100%. Oor en oor die geld werd.
Apr 2025
Janneman P
Saam met lewensmaat
5.0
Sal beslis weer kom kuier. Baie lekker gekuier en baie mooi plekkie.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Johannes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 1 Valour Close, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink MaKarLi Blu het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Valour Close, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4785f7a6a7a0a99b035da7044e55b7fc0d02c5a23b46412b6295f922ba6d80d63042fa807e7f7d2ead020fe7684b09b83396?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 1 Valour Close St Helena Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.770862795502 18.041416402183
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang