Successfully reported

Make a Memory

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Fleurette V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Die mooiste lekkerste plek met baie diere wat kom kuier het. Dit was werklik die mooiste en lekkerste plek waar ons in 'n lang tyd gebly het. Die huis is mooi en modern en daar is als wat jy nodig het. Die swembad was natuurlik ook 'n pluspunt. Die baie diere wat kom kuier het, was natuurlik die grootste bonus. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Baie lekker, sal vir seker weer die as 'n opsie gebruik. Verskriklik baie! Was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Would highly recommend, an amazing place. Our stay was absolutely fantastic! We truly had a memorable and enjoyable experience. The house was amazing, rooms were spacious, and very comfortable beds, and bathrooms very modern.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Hier het ons lekker gekuier. Baie dankie. Ons het baie lekker gebly. Die eenheid is baie skoon, vars en meer as wat jy nodig het. Dit is stil en privaat. Die groot vensters en deur bring buite na binne. Sal Make a Memory aanbeveel vir ouers met klein kinders, die swembad is veilig toe en ook die tralies rondom. Jy sal kan ontspan as kinders buite speel. Sal beslis weer van die huis gebruik maak. Gert het seker gemaak ons weet waar om sleutels te kry en waar die huis geleë is. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gert
Make a Memory
Hi Yolanda. Baie dankie vir 'n mooi resensie.

Ina B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Baie diere. Ons het baie lekker gebly. Wat 'n pragtige huis wat alles het wat jy nodig kan kry. Toe ons inboek, kon ek ruik en sien alles is skoon en netjies. So, so baie diere, so vat maar meer as genoeg kos saam. Baie dankie, ons het so lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ishmael V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2025

Beautiful stay with sightseeing. My family and I had a pleasant stay. Peaceful and decent. We struggled a bit finding the house number as the sign was not visible enough, especially at night. Overall, we were happy and will soon make a turn.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Claude P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2025

Most enjoyable in a really great place. It was really pleasant with the animals around, and the unit was most comfortable and suitable for our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lucy M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Fantastic. Our stay was so beautiful we indeed made some beautiful memories like the name 'make a memory'.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Dit was awesome. Ons het ons verblyf baie geniet. Eienaar het vir ons hout en wildspille gereël, wat ons baie waardeer het. Ek sal Make a Memory enige tyd aanbeveel. Is 'n juweel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gert
Make a Memory
Baie dankie vir 'n baie goeie resensie.

John C
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Very relaxing. Very modern and private. At the end of a cul-de-sac. Living area not facing a main road. Booked for my wife's birthday with our children. 2 Tuks students.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 812
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 812
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 812
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3504 Klispringer Ave, Marloth Park, Komatipoort, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd231892751148c8dadb12e4a92af1d900c53f3f08951f2315385e8ff8885b3ab5f4999ba78a8fa62e8ade20e06763c264b95?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 812 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 3504 Klispringer Ave Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.340768782043 31.805285860119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang