Successfully reported

Makhato Lodge 48

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Christie V
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Heerlike familie kuier en stap in die bos. Was heerlik, groot vir agt mense wat kwaliteit kuier verlang. Pragtige huis. Paar baie klein verbeteringe / versorgings soos vuil braaitange, braai skoorsteen kort skoonmaak kan hierdie puik plek nog beter maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Morne
Makhato Lodge 48
Hi Christie. Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons sal aandag gee aan die items wat jy genoem het. Groete, Chandre

Elize J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Ons het heerlik gekuier. Onthaal area is groot en het alles wat nodig is. Dit is 'n pragtige, ruim en goed versorgde huis. Meubels en toebehore baie mooi en modern. Alles skoon en netjies. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Uitsonderlik. Vanaf aankoms tot vertrek het ons die verblyf by Makhato Lodge 48 uitsonderlik gevind en sal weer graag 'n besoek daar wil deurbring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Morne
Makhato Lodge 48
Dankie vir jou positiewe terugvoer. Baie bly julle het julle verblyf geniet.

Tino P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2025

Rustig, netjies, spasie. Ek het heerlik gebly. Die huis is baie netjies en goed geposisioneer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Morne
Makhato Lodge 48
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Tino. Groete, Chandre

Henriette C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2025

Het kameelperde, zebras en rooibokke by die lodge gesien. Lieflike eenheid, lekker ruim.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dorrie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Jun 2025

Great stay but was spoilt by a rude supervisor. We really enjoyed the lodge but were disappointed by how dirty everything was. I spoke to the cleaner and supervisor and had to have them come out twice to clean. The dishwasher was broken. There was not enough cutlery or crockery, so I constantly had to wash up.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Elsa G
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Uitstekende akkommodasie vir groot groep, elk met sy eie badkamer. Baie netjiese, pragtige moderne binneversiering en alle geriewe wat mens moontlik kan nodig. Die staf is ook baie behulpsaam! Die veranda en boma (beide met braaigeriewe) is baie welkom, vir as dit reën of te warm is. Oorgenoeg koelte en lekker kuierplekke met vriende. Linne en goeie beddens is die kersie op die koek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Morne
Makhato Lodge 48
Vreeslik dankie vir die wonderlike resensie. Hoop om julle binnekort weer te sien.

Natasha B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Lovely relaxing weekend stay in a beautiful setting. The lodge was beautiful, clean and well presented. The only downside is there is no pool or jacuzzi to cool off in and the drive from the house to the main pool areas is quite far. As for the rest, the house was wonderful and I would book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan H
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Beautiful house in nature. Lovely stay, very quiet and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Morne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Makhato Bush Lodge 48, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8cf53efb367f4a976560d6ff5217e9aeb669b9a2f5f44bd43ffa1a8fec7719d7a25225d11c4c9cfb49beb1f6316a6fc85e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 R516 Makhato Bush Lodge 48 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -24.919284496647 28.403246998787
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang