Successfully reported

Makhato Lodge 106

Selfsorg

Resensies

2.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
3.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
1.0
Diens
2.0
Veiligheid
3.0
Annica V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.4
Nov 2021

Baie geld vir min. Ons het Makhato 106 besoek vir 'n naweek en sal dit glad nie aanbeveel nie. Dit is verskriklik duur vir wat jy kry. Daar is net die minimum in die huis. Die kombuis veral is verskriklik swak ingerig. Ons het die eerste aand van ons besoek die braaitang gesoek en toe ons dit uit die laai in die kombuis haal was dit nog vuil van vorige mense wat gebraai het. Dit was baie teleurstellend.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sondela Geverifieer

Eiendomme 46

Resensies 223

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 2 550
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 550
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sondela Nature Reserve, Farm Tweefontein 462 KR, Bela Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26500c174301653476bad4bb3efb1169ccdbcb63d44fc4adf9ec61217c2492ed6b445182780b5b20e1f4e5c89b3882fd5315?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 550 per nag (plek vir 6) 1 5 1 3 Sondela Nature Reserve Farm Tweefontein 462 KR 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -24.926436111606 28.392100122754
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang