Successfully reported
+15

Makhato Lodge 30

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sondela Nature Reserve, Farm Tweefontein 462 KR, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R2 450 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Makhato Lodge 30 is 'n selfsorghuis met 'n grasdak in die Sondela Natuurreservaat naby Bela-Bela. Die Sondela Natuurreservaat in Limpopo is 'n privaat wildreservaat, net 150 km van Johannesburg af, waar jy die rustigheid van die Bosveld kan geniet, sebras, koedoes, rooibokke en kameelperde tussen die ruigtes kan sien, en voëls kan kyk.

Lodge 30 het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n solderkamer op die boonste verdieping, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad en 2 wasbakke. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n skottelgoedwasser in. Die eetarea het 'n tafel en stoele vir 6 gaste, en die sitarea het 'n platskerm-TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale en gemaklike rusbanke. Daar is ook 'n aparte lapa met 'n ingeboude braai en 'n etenstafel met 6 stoele, en 'n boma-vuurmaakplek.

Sondela spog met 'n restaurant en kroeg op die perseel, 'n plaaskoffiewinkel, 'n algemene handelaar vir basiese benodigdhede, gemeenskaplike swembaddens, 'n wildsentrum en die Iketla Wellness and Spa. Daar is baie doendinge om gaste besig te hou, insluitend wildritte, perdritte, huurfietse, 'n 4x4-hindernisbaan en begeleide vierwielritte.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sondela Geverifieer

Eiendomme 46

Resensies 223

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Sondela Nature Reserve, Farm Tweefontein 462 KR, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Makhato Lodge 30 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 450
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 450
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sondela Nature Reserve, Farm Tweefontein 462 KR, Bela Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d0ba1b10a0b914e0911ce266fbdfb57c1ff4dedda7b5a78331aeb8fc68583c0b5051b1985ac6a85cfc9154a9155954c888b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Sondela Nature Reserve Farm Tweefontein 462 KR 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -24.926406923279 28.392105487172
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang