Successfully reported
+15

Makhato Lodge 70

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sondela Nature Reserve, Farm Tweefontein 462 KR, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R2 450 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Makhato Lodge 70 is 'n grasdakselfsorglodge in die Sondela Natuurreservaat naby Bela-Bela. Die Sondela Natuurreservaat in Limpopo is 'n privaat wildreservaat net 150 km van Johannesburg af waar gaste sebras, koedoes, rooibokke en kameelparde kan sien, of kan voëlkyk.

Lodge 70 is geskik vir 6 gaste en het 2 slaapkamers, 'n solderkamer, 3 slaapkamers, 'n kombuis, waskamer en oopplan-eetarea en -leefarea. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer en 'n hoekbad, stort, dubbelwasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer en 'n hoekbad, stort, dubbelwasbak en 'n toilet. Die oopplan-solderkamer het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die solderkamer lei na 'n beskutte balkon.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, toonbank en 'n aparte waskamer met 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die eetarea het het 'n eetkamertafel met sitplek vir 6 gaste. Die leefarea het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Daar is 'n patio buite met stoepmeuebels. Daar is 'n aparte grasdaklapa met 'n ingeboude braai-area.

Sondela het 'n restaurant, kroeg, koffiewinkel, algemene handelaar, gemeenskaplike swembad, wildsentrum en spa op die perseel. Daar is talle doendinge om mee besig te bly, insluitend wildritte, perdry, fietsry, 4x4 en begeleide vierwielmotorfietsritte.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sondela Geverifieer

Eiendomme 46

Resensies 223

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Sondela Nature Reserve, Farm Tweefontein 462 KR, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Makhato Lodge 70 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 450
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 450
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sondela Nature Reserve, Farm Tweefontein 462 KR, Bela Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAafaf65211ee9fa88aeb0e4befa4bf900cb1deb7a3f5c5144390e47903b15b49bc3b783e94dc4fb63b9ba47a80706360a67f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Sondela Nature Reserve Farm Tweefontein 462 KR 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -24.926436111606 28.392148402516
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang