Successfully reported
+22

Makhato Lodge 80

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sondela Nature Reserve, Farm Tweefontein 462 KR, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R2 450 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Makhato Lodge 80 is 'n grasdak-selfsorghuis in die Sondela Natuurreservaat naby Bela Bela. Die Sondela Natuurreservaat in Limpopo is 'n privaat wildreservaat, net 150 km van Johannesburg af, waar gaste die rustigheid van die bosveld kan geniet en sebras, koedoes, rooibokke kameelperde en verskeie voëlspesies sal sien.

Lodge 80 het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n solderkamer op die boonste verdieping, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad, stort, 2 wasbakke en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die oopplan-solderkamer op die boonste verdieping het 2 enkelbeddens en bied toegang tot 'n onderdakbalkon met buitemeubels. Hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n hoekbad, stort, 2 wasbakke en 'n toilet.

Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n aparte opwaskamer in. Die eetarea het 'n tafel met 8 stoele, en die sitarea het sitplek en 'n TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en 10 stoele, en die stoep lei weer na 'n boma met 'n ingeboude braai en 'n vuurput.

Sondela spog ook met 'n restaurant en kroeg op die perseel, 'n plaaskoffiewinkel, 'n algemene handelaar vir basiese benodigdhede, gemeenskaplike swembaddens, 'n wildsentrum en die Iketla Wellness and Spa. Daar is baie doendinge om gaste besig te hou, insluitend wildritte, perderitte, huurfietse, 'n 4x4-hindernisbaan en begeleide vierwielmotorfietsritte.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sondela Geverifieer

Eiendomme 46

Resensies 223

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Sondela Nature Reserve, Farm Tweefontein 462 KR, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Makhato Lodge 80 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 450
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 450
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sondela Nature Reserve, Farm Tweefontein 462 KR, Bela Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA396dbf35bc0c111181327e6f5b2210d9dbb9b7f7389069ba83ec359087f851e815bfd252421b8027c53f588be165ba63afd4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Sondela Nature Reserve Farm Tweefontein 462 KR 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -24.926426382164 28.392100122754
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang