Maki Saki Beach House
-
Kapasiteit: 14 persone
8 volwassenes, 6 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 08:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 17:00 - Adres: 19 Uys Street, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R4 660 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Maki Saki Strandhuis is 'n selfsorg-eenheid reg langs die see in Jeffreysbaai. Ons bied gehalte vakansieverblyf wat ideaal is vir 'n groot gesin of groep vriende. Die huis is in 'n stil woonbuurt naby die dorp en hoofstrand.
Die huis het slaapplek vir 14 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers. Ons beveel die huis aan vir maksimum van 4 paartjies met kinders. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamer het dubbelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed, enkelbed en 'n en suite-badkamer. Die vyfde slaapkamer het 5 enkelbeddens en is ideaal vir kinders.
Maki Saki het 'n kombuis wat volledig vir selfsorg toegerus is. Die sitarea het lekker baie sitplek en daar is 'n ruim onderdak-patio met 'n ingeboude braai.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
5 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Hanna-mari Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 19 Uys Street, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Maki Saki Beach House het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 14 persone
8 volwassenes, 6 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 08:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 17:00 - Adres: 19 Uys Street, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang