Successfully reported
+14

MakiSaki Beach House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Meyer Laan, Herolds Bay, George, Hardap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

MakiSaki Beach House is in Heroldsbaai, George geleë en spog met asemrowende uitsigte oor die see. Dit maak dit die ideale plek vir 'n gesinsvakansie.

Dié huis bied slaapplek aan 7 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die ruim hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer beskik oor 'n dubbelbed en 1 enkelbed, terwyl die derde slaapkamer 'n dubbelbed het. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en is 1 m van die hoofhuis af geleë. Neem asseblief kennis dat die tweede badkamer en gastetoilet 1 m agter die huis geleë is.

Die oopplan-kombuis, vergesel deur 'n etenstafel met sitplek vir 8, is volledig gemeubileer met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei. Daar is ook 'n wasmasjien en skottelgoedwasser in die kombuis beskikbaar vir gaste se gerief.

Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek, met groot vensters wat oor die see uitkyk.

Buite kan gaste 'n omvoudek en meer buitesitplek geniet met rustige uitsigte oor die branders wat op die kuslyn neerstort. Daar is geen TV beskikbaar nie en slegs parkeerplek van die straat af word voorsien.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.0
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Henning Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Jan Meyer Laan, Herolds Bay, George, Hardap
  • Gaste dink MakiSaki Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Meyer Laan, Herolds Bay, George, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA67f4c25c6fd2e305a5a4254b777333b3018253974e0df334bfed58e6027eb0da5854b0eb56b1282803579a26cd44c2c6b7b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 7) 3 5 1 5 Jan Meyer Laan Herolds Bay Hardap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.0532670483 22.392101041757
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang