Successfully reported

Makoadi Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Lizbe T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Aangenaam gewees. Ja, baie lekker gebly en geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janeli C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ons het baie lekker gebly, alles was puik. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bennie V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Die perfekte kombinasie van nostalgie, gasvryheid en rustige eenvoud. Dit was heerlik en word graag aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karlien V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie dankie vir die pragtige plek. Ons het vreeslik lekker oornag daar, net jammer dit was slegs vir een aand. Alles wat nodig was, is daar. baie mooi, netjies en skoon. Sal vir seker weer daar wil gaan oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk R
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2025

Rustige atmosfeer met puik diens en heerlike ontbyt. Die verblyf was aangenaam. Rustige atmosfeer met puik en vriendelike diens deur personeel. Heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mercia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2025

Heimwee na kinderjare. Pragtige plekkie. Asemrowend. Heerlik ontspan en lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana O
1 nag
5.0
Apr 2024

Baie tevrede, sal verseker weer daar bly. Sal dit aanbeveel vir almal. Dit is 'n ongelooflike mooi plek. Skoon, netjies, veilig en baie vriendelike en behulpsame eienaars. Pragtige oudtydse meubels wat so mooi opgepas is en steeds gebruik word. 'n Droom groot stoep met lang tafel en stoele vir lekker kuier. Verseker 'n plek waar mens kan rus en vernuwe. Verseker 'n plek wat weer op my bucket list moet kom om te gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Vreeslik lekker. Ons het baie lekker gebly. Die ontbyt is fantasties. Dit is lekker stil en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Craig S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Lovely host, spacious room, very well equipped. The guesthouse was clean with nice touches and with a sizable room - everything was thought of, and the owner was lovely and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesel F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2024

Plaaslewe en gasvryheid op sy beste. Baie vriendelik en diens uit boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annemarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R708, Farm Makoadi, Clocolan, 9735, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANIMQ2V79K5qOJDYvahZq2Zgjsa98FQNHAEAsdoXeDJ5eHwiv1J?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 R708 Farm Makoadi 9735 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.91088 27.584124
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang