Makoppas Nest River Lodge
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Rosendale MR221, 40 km on the Swartwater Road, Alldays, 0909, Limpopo
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Makoppas Nest River Lodge is aan die oewer van die Mogalakwena-rivier geleë, omring deur privaat besitte wildreservate. Die gebied is die tuiste van 'n verskeidenheid wildspesies, insluitend kameelperde, sebras, koedoes, gemsbokke, krokodille en luiperds. Voëlkykers kan baie wilde Afrika-voëlspesies sien, insluitend die visarend, saalbekooievaar, kori-bastard en bloedrooiborslamsman.
Verblyf word aangebied in selfsorg-chalets aan die oewer van die rivier, en oornagkothuise rondom die swembadarea. Die meeste van die eenhede het lugversorging. Al die eenhede het 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak, en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die selfsorg-chalets is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Elke chalet het 'n stoep vanwaar jy die rustige en pragtige sonsopkomste en sonsondergange kan geniet.
Die lodge bied 'n volledig gelisensieerde restaurant, 'n knus kroeg, 'n swembad, speelgrond en 'n konferensiesentrum vir klein geleenthede.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Delmarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Farm Rosendale MR221, 40 km on the Swartwater Road, Alldays, 0909, Limpopo
- Gaste dink Makoppas Nest River Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Rosendale MR221, 40 km on the Swartwater Road, Alldays, 0909, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang