Sea Castle
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 22 Sep 2025 tot 30 Nov 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Makriel Street, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 200R1 080 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Sea Castle is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis in Pearly Beach Resort, wat slaapplek bied vir 4 volwassenes en 2 kinders.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed, en 2 enkelbeddens in die solder. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede badkamer het 'n stort. Linne sal voorsien word; bring asseblief bad- en strandhanddoeke saam.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, wasmasjien, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea beskik oor 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek, 'n TV met DStv en 'n binnebraai.
Die eiendom is geleë in 'n sekuriteitslandgoed met toegang tot die strand vir baie pret in die son. 'n Klimraam in die gemeenskaplike area (in volle sig van die patio) is perfek vir kleiner kinders om in 'n veilige area te speel terwyl ouers ontspan.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Nici Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 6 Makriel Street, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea Castle het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Makriel Street, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang