Mali Mali Safari Lodge
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R527, Ndlovumzi Nature Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Vanaf R2 250 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Mali Mali Safari Lodge is in die Ndlovumzi Natuurreservaat geleë en bied gaste 'n rustige wegbreek en is sowat 35 km vanaf Hoedspruit.
Gaste het 'n keuse van uniek ontwerpte kothuise met beeldhouwerke wat deur Anton Smit geskep is, en kan tussen 2 tot 6 mense akkommodeer. Elke eenheid is individueel versier en het gemaklike beddens en 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n bad. Tee- en koffiemaakgeriewe, asook WiFi, is beskikbaar. Gaste moet asseblief hul eie muskietafweermiddels saambring en word gevra om nie in die eenhede te rook nie.
Die lodge bied 'n lieflike swembad, 'n skemerkelkiekroeg, 'n lapa, 'n sigaarkroeg, asook 'n gemeenskaplike kombuis wat gaste welkom is om te gebruik. Die kamp het ook 'n elektriese heining, maar troeteldiere kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie.
Mali Mali Safari Lodge bied wild en safari-aktiwiteite en gaste sal die geleentheid kry om verskeie voëlspesies, kameelperde, sebras, koedoes, waterbokke, wildehonde, die nagtelike ystervark, genet, erdvark en die ontwykende rooikat te sien.
Gaste kan teen 'n ekstra koste die volgende aktiwiteite met Mali Mali Safari Lodge reël: boswandelings, wildritte, spa-behandelings, Blyde-canyonbootvaarte, lugballonrit, Groot 5 wildritte, jagluiperd-wildreservaat en Krugerpark-dagritte. Neem asseblief kennis dat sommige aktiwiteite ten minste 2 weke vooruit bespreek moet word en 'n week vooruit betaal moet word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Eric Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Off the R527, Ndlovumzi Nature Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Gaste dink Mali Mali Safari Lodge het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R527, Ndlovumzi Nature Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang