Mali Mali Safari Lodge
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R527, Ndlovumzi Nature Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Vanaf R2 250 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Mali Mali Safari Lodge bied 'n gerieflike wegbreek in die Ndlovumzi Natuurreservaat en is 35 km vanaf Hoedspruit.
Verblyf is beskikbaar in unieke kothuise wat versier is met beelde deur Anton Smit en het elk slaapplek vir 2 tot 6 gaste. Elke eenheid het gemaklike beddens en 'n privaat badkamer met 'n bad en stort. Tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi word voorsien. Gaste moet asb. muskietweerder saambring. Rook is verbode in die eenhede.
Die lodge het 'n swembad, kroeg, lapa, sigaarkroeg en gemeenskaplike kombuis. Die kamp het 'n elektriese heining. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Mali Mali Safari Lodge het wild en safari-doendinge en gaste het die geleentheid om voëls, kameelperde, sebras, koedoes, waterbokke, wildehonde, ystervarke, jennette, aardvarke en rooikatte te sien.
Gaste kan, teen ekstra koste, die volgende aktiwiteite met Mali Mali Safari Lodge reël: boswandelings, wildritte, spabehandelings, Blyderivierspoort-bootvaarte, warmlugballonritte, Groot 5-woldritte, besoeke aan die cheetah reservaat en dagritte deur die Kruger. Let dat sommige van hierdie aktiwiteite minstens 2 weke voor gaste arriveer bespreek en betaal moet word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Eric Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Off the R527, Ndlovumzi Nature Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Gaste dink Mali Mali Safari Lodge het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R527, Ndlovumzi Nature Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang