Malibu
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 44 De Mist Circle, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6212, Oos-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Malibu is 'n selfsorg-eenheid wat binne kort stapafstand van die hoofswemstrand by Blouwaterbaai geleë is, met 'n blik op die see.
Malibu kan tot 3 gaste akkommodeer. Die ruim slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, 'n mini-oond, yskas-vrieskas en 'n ontbyttoonbank met stoele in. Die sitkamer het 'n slaapbank en 'n platskerm-TV.
Die eenheid lei na 'n onderdakstoep met 'n piekniekbank en braaigeriewe wat oor die swembad uitkyk.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Julie Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 55
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 44 De Mist Circle, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6212, Oos-Kaap
- Gaste dink Malibu het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 44 De Mist Circle, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6212, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang