Successfully reported
+43

Malmesbury Selfsorg

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Plein Street, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Malmesbury Selfsorg bied selfsorgverblyf in 'n dubbelverdiepinghuis in Malmesbury en is naby plaaslike geriewe en besienswaardighede.

Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers op die eerste verdieping, elk met 'n en suite-badkamer. Die hoofslaapkamer lei na 'n balkon en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, ysmasjien, oond met 'n stoof en 'n vierplaatgasstoof toegerus.

Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitkamerstel en 'n slim-TV met die volle DStv-pakket en Showmax. Gaste het toegang tot gratis WiFi. Daar is 'n gastetoilet op die grondverdieping. Die leefarea lei na 'n tuin met 'n privaat swembad, braaigeriewe en 'n buitetafel.

Die huis het 'n alarmstelsel, diefwering voor die vensters, sekuriteitshekke voor die deure, en parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis. Sonkrag voorsien elektrisiteit aan al die ligte en aan die meeste toestelle.

Gaste kan wynproe by die plaaslike wynkelders en die pragtige besienswaardighede in en om Malmesbury verken. Ander aktiwiteite sluit voetslaan en bergfietsry in.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Margaret Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 71

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 19 Plein Street, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
  • Gaste dink Malmesbury Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Plein Street, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e3dd46e86453cbf4484f39ee32faf2a58c7880d1742ea05e55cb3c0954ce70946a7686c6c8e5359515a4233a60b2cbc5b64?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 19 Plein Street Malmesbury 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.459674004394 18.73437713373
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang