Successfully reported
+26

Malmok

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: No 9, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 130 per nag (plek vir 6)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Malmok is 'n smaakvol versierde kothuis wat gemaklik tot 6 gaste kan akkommodeer. Dit is net 60 m vanaf die strand in Paternoster, aan die Weskus geleë. Dit is 'n openbare strand wat gedurende die vakansie baie besig en raserig kan raak.

Dié kothuis beskik oor 3 slaapkamers, waarvan 1 met 'n dubbelbed ingerig is, terwyl die ander 2 slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet, terwyl die ander 2 slaapkamers 'n badkamer deel wat toegerus is met 'n bad, stort, wasbak en toilet.

Malmok bestaan uit 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, elektriese kookplaat, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer spog met 'n binnenshuise kaggel en 'n TV met die DSTV Stay-pakket. Gratis WiFi beskikbaar. Beurtkrag sal nie 'n probleem wees nie aangesien Malmok toegerus is met 'n omskakelaar en 'n gasstoof.

Buite is daar 'n patio vanwaar 'n mens beperkte uitsigte, braaigeriewe en parkeerplek van die straat af kan geniet.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Natasja R
Gesin met tieners
5.0
Pragtige eenheid. Heerlik gebly met alle nodige items in 'n goed gemeubileerde en toegeruste eenheid.
Okt 2025
Megan A
Gesin met tieners
5.0
Happy place. Dit was perfek soos altyd. Netjies en goed toegerus met alles wat jy nodig het.
Apr 2025
George D
Saam met vriende
4.6
Thoroughly enjoyable. Our stay was great, the unit was exactly as advertised, clean, well appointed, everything in good and working con...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Martin O
Gesin met tieners
4.0
Onvergeetlik! Ons het 13 nagte by Malmok gebly en dit was ongelooflik lekker! Ons was 6 gaste en die verblyf was meer as voldoende. Netjies en skoon e...
Sien meer
Jul 2024
Erna G
Gesin met tieners
5.0
Heerlike kuier in 'n baie gerieflike huis. Beslis 'n weer kuier. Omgewing pragtig. Baie gerieflike en goed toegeruste huis. Baie dankie.
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 69

Resensies 1914

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • No 9, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Malmok het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 130
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 130
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 130
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: No 9, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdec2e3a65f97d960fa97f64cfc81a7e4569062a0dd7a83e52862ba43dcf85eaa647fda8be855a307c161484df002f11e2c92?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 130 per nag (plek vir 6) 58 5 1 5 No 9 Die Kom 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.809266082231 17.88986608386
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang