Successfully reported
+30

Mamba House

Spesiale Aanbod 35% af

Kry 35% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1924 Mamba Street, Marloth Park, 2310, Mpumalanga
  • Vanaf R1 300 R845 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Mamba House is 'n knus selfsorghuis vir 8 gaste in die bosveld in Marlothpark.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. 'n Dubbelslaapbank is in die leefarea beskikbaar en die badkamer beskik oor 'n stort, bad en toilet. Gaste moet asb. hul eie handdoeke, toiletware en toiletpapier saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas, ysmasjien en 'n ketel vir die gasstoof.

Die leefarea het 'n TV met 'n radio/DVD-speler. Daar is nie DStv nie, maar gaste kan hul eie skootrekenaars vir stroomdienste gebruik. Buite is 'n ruim kuierarea met ingeboude braaigeriewe en plonspoel. Daar is ook onbeperkte WiFi. Die woning is ook toegerus met noodliggies in die geval van beurtkrag. Albei kamers beskik ook oor herlaaibare bedliggies langs die bed.

Mamba House is net 2 km vanaf die Krokodilrivier-uitkykpunt. Besoekers aan Marlothpark het die geleentheid om talle vrylopende wild te sien en deel te neem aan aktiwiteite soos voëlkyk, fietsry en stap. Die dorp het ook 'n waterpark en basiese geriewe soos 'n drankwinkel, restaurante, bakkery, slaghuis, snuisterywinkel en 'n vulstasie.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Kinderstapelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.0
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Nicolene J
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek geleë, alles wat nodig is om lekker te ontspan. Baie lekker plek. Rustig.
Okt 2025
Peter B
Gesin met tieners
5.0
Were good. Was nice and will tell friends.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Mariaan D
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het baie lekker gebly, beste plek van almal waar ons al gebly het. Plekkie is baie rustig. Huisie was skoon en het alles wat nodig is en meer. Bra...
Sien meer
Nov 2024
Louw P
Saam met vriende
5.0
Lekker rustig en privaat. Die verblyf was pleasant. Daar is volop diere en lekker privaat.
Jun 2024
Monique G
Saam met vriende
5.0
Baie lekker plekkie om in te bly, ligging is perfek sal weer daar gaan woon. Sien sterre.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 1924 Mamba Street, Marloth Park, 2310, Mpumalanga
  • Gaste dink Mamba House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
R 1 300 R 845
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 300
R 1 300 R 845
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 300
R 1 300 R 845
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1924 Mamba Street, Marloth Park, 2310, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1faf57f6bd773a88dd5e65b0a86cb55c50c9e128d549e1d9e9f3233de28a626486aaaa1cbe2bb462ff2157e724822a2d82c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R845 per nag (plek vir 8) 25 5 1 5 1924 Mamba Street Marloth Park 2310 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.341354625495 31.77289117791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang