Successfully reported
+67

Mambakloof Country Estate

Selfsorg
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mambakloof Country Estate, Vrede, 9835, Vrystaat
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mambakloof Country Estate bied rustige en idilliese verblyf op 'n werkende beesplaas in Vrede. Hierdie selfsorg-oord bied 'n rustige wegbreek vir gesinne of groepe vriende.

Die landgoed bied 9 selfsorgchalets en elk bied slaapplek aan 2 tot 4 gaste. Die chalets het 'n slaaparea, leefarea en 'n kombuisie. Elke chalet het 'n koninggrootte- of koningingrootte-bed en en suite-badkamers. Die kombuisies is met 'n yskassie, induksiestoofplaat, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is WiFi, 'n TV met DStv, lugversorging, braaigeriewe en 'n pragtige uitsig oor die meer.

Die landgoed het gemeenskaplike areas soos 'n kroeg, buitesitplek, 'n vuurput en 'n Jacuzzi. Gaste kan ook wildkyk. Mambakloof Country Estate akkommodeer ook spesiale geleenthede en het konferensie- en trougeriewe.

Die landgoed is die ideale wegbreek om van die stadsgedruis te ontsnap.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Corne Z
5.0
Pragtige plaas, vriendelike mense, uitstekende tariewe en waarde vir geld. Ten spyte van die bitter koue het ons as familie van 19 mense baie lekker s...
Sien meer
Sep 2024
Estelle V
Saam met vriende
5.0
Lekker gesellig. Ek en my vriendin het die plesier gehad om 'n naweek by Mambakloof Country Estate deur te bring, en ek moet sê dit het al my verwagti...
Sien meer
Jul 2024
Kanyane M
4.6
Excellent getaway in a tranquil environment! Had a pleasant stay at the estate. The host was friendly and welcoming, readily available ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Marisan V
Saam met lewensmaat
4.6
Pragtig. Baie netjies, veilig en rustig.
Feb 2025
Liezl G
Saam met lewensmaat
4.4
Rustig, voel die Here se teenwoordigheid daar. Rustige aand gehad. Mooiste uitsig. Lekker Bybelstudie gehou by die water.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marí Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Mambakloof Country Estate, Vrede, 9835, Vrystaat
  • Gaste dink Mambakloof Country Estate het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mambakloof Country Estate, Vrede, 9835, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90b9a073f672b38e8782c148a1d20d7fc5d9a790775e5b1c655f06ed051a2886c0c44a853dae6079a607327d70df3b6e2782?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Mambakloof Country Estate Vrede 9835 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.327733285584 29.345100573016
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang