Mamma Mia Vleesbaai
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Melkhout Avenue, Vleesbaai, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
- Vanaf R5 900 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Mamma Mia Vleesbaai is 'n vakansiehuis in Vleesbaai, 32 km vanaf Mosselbaai, 'n hawedorp op die Tuinroete in die Wes-Kaap. Dit is die ideale wegbreekplek vir 'n gesin of groep vriende.
Die huis bestaan uit 5 slaapkamers, 3 badkamers en 2 gastetoilette en bied slaapplek vir tot 12 gaste. Die eerste en tweede slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed, die derde kamer het 'n dubbelbed, die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vyfde kamer het 2 stapelbeddens. Twee van die badkamers is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak, terwyl die derde badkamer slegs 'n stort en wasbak het. Daar is 2 gastebadkamers wat slegs 'n toilet het.
Die oopplan-leefruimtes beskik oor 'n eetkamertafel met sitplek vir 10 en 2 sitkamers, een met 'n TV en gemaklike sitplek, en die ander met 'n knus rusbank. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en skottelgoedwasser.
Gaste kan ontspan op die balkon met buitesitplek, braaigeriewe en 'n etenstafel, ideaal vir al fresco-etes met pragtige see-uitsigte. Bykomende geriewe sluit veilige parkeerplek in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 32 Melkhout Avenue, Vleesbaai, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Melkhout Avenue, Vleesbaai, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang