Successfully reported

Manaba Breeze 4

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Shameema H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Amazing. It was pleasant and so practical. We had a lovely time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronica E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Wonderlike see uitsig. Ons was aangenaam verras met die grootte, netheid en ligging van die eenheid. Die eienaars was deurentyd vriendelik en was gereeld met ons in kontak, selfs voordat ons aangekom het. Die heerlike groot stoep gee 'n wonderlike uitsig oor die see vanwaar ons gemaklik na die walvisse kon kyk en sommer net sit en ontspan. Ons sal beslis weer hier wil tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessie Loma S
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Hierdie is ons no 1 keuse vir vakansieverblyf op die Suidkus. Gasvryheid tops! Nuutste en beste toerusting en meubels. Ingestel op besoeker se behoeftes. Hiper skoon en netjies. Mooi uitsig. Veilige kompleks.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Letitia
Manaba Breeze 4
Baie dankie Jessie!

Micheala B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Cozy and peaceful. It was a nice experience. I loved waking up to that spectacular view. Cozy and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette F
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Netjies, skoon en veilig. Huis weg van die huis. Niks meer nodig. Eienaars het ons hartlik verwelkom. Ons was dadelik tuis. Die eenheid is baie netjies en goed toegerus. Pragtige see uitsig van balkon, TV, kombuis en hoof slaapkamer. Ons sal vir seker weer die eenheid besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gwyneth P
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Relaxing, peaceful and scenic. It was a lovely stay with an exceptional view from the unit. We were able to relax and feel quite at home, with everything we needed. Thank you. We will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Great accommodation and location! It was truly a home away from home. We loved the location and the hosts were extremely helpful as we had a late check-in. We will definitely return and this time for a longer stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gideon W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Beste verblyf in Margate. Beste verblyf ooit! Dit is werklik alles wat jy van 'n seevakansie verlang en nog meer. Die uitsig vanaf die ruim balkon is onverbeterlik. Naby aan Spar en ander besighede. Loopafstand vanaf die strand. Vriendelikste gasheer en gasvrou wat uit hul pad gaan om dit so aangenaam moontlik te maak. Baie dankie dat julle die pragtige plek met ons deel. Sal dit vir enigeen aanbeveel. Ek het sommer tydens my verblyf die volgende bespreking gemaak. Bespreek gerus by Manaba Breeze No 4.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette M
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly. Die woonstel is mooi skoon en netjies. Gaan definitief weer terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Noeleen H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Wonderful holiday in a wonderful place! Accommodation was neat and tidy with a great view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Letitia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 38

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 880
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 880
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 61 Queen Street, Manaba Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0404b0e0a23e4ccc240927739178217836bbed5cc9eb3adb563b87b1fe34124a525c87efbb6999b207fc5a9de6f67730389?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 6) 38 5 1 5 61 Queen Street Manaba Beach 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.85270832859 30.381237262635

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang