Manaba Breeze 4
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 61 Queen Street, Manaba Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
- Vanaf R880 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Manaba Breeze 4 is 'n selfsorgwoonstel met pragtige see-uitsigte in 'n veilige kompleks in Margate. Die kompleks is naby die strand en ander besienswaardighede om te besoek.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is toegerus met 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens; hierdie 2 slaapkamers deel die tweede slaapkamer, wat toegerus is met 'n handstort oor die bad.
Die oopplan-kombuis, goed toegerus, bevat 'n yskas, mikrogolfoond, oond met stoof en wasmasjien. Die aangrensende leefarea het 'n TV vir mediavermaak en lei na die groot balkon met braaigeriewe, 'n buite-eetkamertafel met sitplek en pragtige see-uitsigte. Volledige DStv en gratis WiFi is beskikbaar.
Die kompleks het ook 'n gemeenskaplike swembad vir gaste om te gebruik, daar is parkeerplek onder die gebou en 'n woonwa-plek. Manaba Breeze 4 is ongeveer 600 meter van die strand af geleë en is 'n rit weg van verskeie winkels, restaurante en ander besienswaardighede in die omgewing.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Letitia Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 38
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 61 Queen Street, Manaba Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Manaba Breeze 4 het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 61 Queen Street, Manaba Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang