Manatoka
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Manus Van Schalkwyk Crescent, Jacobs Bay, 7381, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Manatoka is in die hartjie van Jacobsbaai, net 500 m vanaf die see en bied gerieflike selfsorgverblyf.
Daar is 'n keuse tussen 4 oopplan-eenhede met privaat ingange. Twee van die eenhede is op die grondverdieping en die ander is op die eerste verdieping, elk met privaat braaigeriewe.
Eenheid 4 is op die eerste verdieping en het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort en daar is 'n kombuis. Dit is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders.
Eenheid 1 is op die grondverdieping en het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n kombuis. Eenheid 2 is op die grondverdieping en het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n kombuis. Eenheid 3 is op die grondverdieping en het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n kombuis.
Die kombuise is met 'n stoof, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en komplimentêre koffie, tee, suiker en melk. Maaltye kan by die etenstafel geniet word en gaste kan in die sitarea ontspan. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is 'n TV met stroomdienste en parkeerplek op die perseel. Elke eenheid het sonpanele en ervaar dus nie beurtkrag nie. Die eienaars en hul troeteldiere woon op die perseel, maar privaatheid is vir hulle belangrik.
Verder kan gaste in die gemeenskaplike tuin wandel of die dorp verken. Daar is verskeie voëls en blomme wat tydens Julie en September kopuitsteek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Liana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 12 Manus Van Schalkwyk Crescent, Jacobs Bay, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Manatoka het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Manus Van Schalkwyk Crescent, Jacobs Bay, 7381, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang