Maneli 69
- 
            
            
                Kapasiteit: 5 persone
                                                        
                                            
 4 volwassenes, 1 baba
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 77 Edgar Road, Eveleigh Estate, Boksburg, 1459, Gauteng
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
            Maneli 69 is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in die veilige Eveleigh Estate wat in die hartjie van Boksburg geleë is. Dit is 'n ideale opsie vir 'n gesinswegbreek aangesien dit gerieflik net 5 minute van Birchwood Hotel af is.
Dié woonstel het gemaklike slaapplek vir altesaam 4 volwassenes en 'n baba aangesien dit beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n bababed, terwyl die tweede slaapkamer 'n koningingrootte-bed het. 'n Bad, stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Vanuit hierdie kombuis lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Die ligging van hierdie eiendom is ongeveer 10 minute vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en is ook naby die N12-hoofweg, Emperor's Palace, Eastrand Mall, Wild Waters Boksburg en vele meer geriewe.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbedjie
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Tumelo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 77 Edgar Road, Eveleigh Estate, Boksburg, 1459, Gauteng
- Gaste dink Maneli 69 het ’n uitstekende ligging
- 
                                
                                    
                                
                                
                                                                            Kapasiteit: 5 persone
                                    
                                                                                                                                                                                                        
 4 volwassenes, 1 baba
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 77 Edgar Road, Eveleigh Estate, Boksburg, 1459, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang