Successfully reported

@ Mango's

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 664 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Patricia J
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Baie oulike, netjiese verblyf, perfekte ligging en baie veilig. Baie vriendelike mense, netjies en skoon blyplekkie. Alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brian A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Definitely coming back. Excellent reception. Stay was phenomenal.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdalena C
1 nag
5.0
Aug 2025

Vriendelike ontvangs. Aangename verblyf. Aangename, netjiese verblyf. Ons het goed uitgerus. Ons het 'n glasbak benodig om in die mikrogolfoond te gebruik. 'n Rasper sal ook nuttig wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Baie lekker geslaap. Waarde vir geld, kamer is uitstekend. Sal weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Gemaklik. Baie lekker. Netjies en gemaklik. Alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vickus V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

I will definitely stay there again. Very helpful and friendly hosts. The place is very neat and has everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Gasvry, vriendelike diens en waarde vir geld. Was lieflik, baie vriendelike diens ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johnny N
1 nag
5.0
Jul 2025

Baie netjies en goedkoop. Ek het al twee keer tevore daar oornag. Baie goed geleë, baie billike tariewe en puik, vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonetta R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Vriendelikheid, skoon en stil. Fantastiese akkommodasie. Michelle is baie vriendelik en het ons 'n paar voorstelle van eetplekke al gestuur nog voor ons gearriveer het. Baie skoon en stil. Het verskriklik lekker geslaap. Ons kamer was ruim en het alles gehad wat ons benodig het vir 1 aand se verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Heerlik. Baie vriendelike diens, netjies, skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Michelle-Storm Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 664

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 600
per nag, vir 1 mens

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R 600
per nag, vir 1 mens
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Breitenbach Street, Ou Hospitaalheuwel, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17e817f07a52cb3cdf8bfe76318c3e6ec3288b9d9f1406324f2ae3992f61cb26ab2e5435464cc46ef922daf3ad0924a37fc6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 1 mens 664 5 1 5 11 Breitenbach Street Ou Hospitaalheuwel 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.358530448752 22.593005597591
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang